Sluit aan

Man against wallWat moet ek doen om aan te sluit?

Ons almal weet hoe dit voel om by ‘n vreemde groep mense aan te sluit.  Moenie dat ‘n klomp vreemde gesigte jou verhoed om ‘n byeenkoms by te woon nie.
Kontak die voorsitter of nasionale gebiedskantoor van die groep in jou omgewing en lig hom/haar in van jou voorneme om die groep te besoek. (Jy kan die voorsitter selfs voor die byeekoms ontmoet.)

CAD lede getuig almal met groot lof van die vriende wat hulle deur die CAD ontmoet het en die ondersteuning wat hulle ontvang. Moenie huiwer nie, skakel vandag nog die groep in jou omgewing!