Ons Oorspronklike Wapen:
Die Ster – verteenwoordig Jesus – die blink môrester
Die Twee hande – saam kan ons meer doen
Die oop Bybel – ons beginsels is gebaseer op die woord van God
Carpe Diem – “Gryp die Dag” – elke nuwe dag leef ons in oorwinning!
Alhoewel ons wapen onlangs opgedateer is, word ons ou wapen steeds geëer deur die waardes en grondslag waarop ons werk.