{"id":540,"date":"2016-12-12T15:54:17","date_gmt":"2016-12-12T13:54:17","guid":{"rendered":"http:\/\/www.cad.org.za\/afr\/?page_id=540"},"modified":"2016-12-12T15:54:17","modified_gmt":"2016-12-12T13:54:17","slug":"angsaanvalle","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/","title":{"rendered":"Angsaanvalle"},"content":{"rendered":"<h4>ANGSAANVALLE<\/h4>\n<p>Lesing gehou te CAD De Tijger op 24 Mei 2010 om 1900 deur dr. Johan du Toit<br \/>\nop versoek van lede wat angsaanvalle kry, 14 persone teenwoordig.<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 Angs is soos vrees en spruit uit gevaar. Dit waarsku die mens en lei tot aksie om jouself te beskerm.<br \/>\n&#8211;\u00a0 Angs is `n fobie wat verband hou met stres en akute spanning. Dit word `n siekte wat dikwels verband hou met depressie.<br \/>\n&#8211;\u00a0 Simptome van angs is bv. benoudheid, sweet, hartkloppings, naarheid.<br \/>\n&#8211;\u00a0 Fobies ontwikkel wanneer angs deur `n spesifieke objek veroorsaak word.<br \/>\n&#8211;\u00a0 Mense wat ly aan agorafobie verkies om tuis te bly omdat hulle bang is vir beperkte ruimtes; sosiale fobie-lyers wil nie tussen ander mense kom nie.<br \/>\n&#8211;\u00a0 Angs kan oorge\u00earf word of dit kan volg op `n traumatiese gebeurtenis.<\/p>\n<p>Behandeling:<br \/>\nChemiese neuro-oordragstowwe in die amagdala-deel van die brein dra bood-skappe oor na die reseptore in die menslike liggaam. Angs ontwikkel wanneer daar `n wanbalans in die oordragstowwe is, bv. te min serotonien. Benzodiasi-piene en anti-depressante vermeerder die serotonien en herstel die wanbalans.<br \/>\nOefening bring efedrien voort en verhoog die suurstof in die bloed en brein, asemhaling- en spieroefening help die liggaam ontspan, dwelmmiddels en alkohol los nie die probleem op nie maar bring kunsmatige verligting. Bepaal wat jou angs veroorsaak en stel jouself sistematies bloot om minder sensitief te wees vir die oorsaak. Praat met jouself en doen iets prakties om jou aandag af te lei, kommunikeer positief met ander oor jou probleem en aanvaar dinge wat jy nie kan verander nie. Werk saam met ander teen die probleem.<\/p>\n<p>Bespreking:<br \/>\nAngs kan in siklusse ontstaan, bv. elke 6 weke of\u00a0 3 jaar. Angs en depressie volg op middelmisbruik en verslawing. Neem een dag op `n slag as alles te veel word.<\/p>\n<p>Beplanning:<br \/>\nLede kan op 31 Mei 2010 vertel wat hulle doen om angs te voorkom.<\/p>\n<p>Hantering van fobies en angsaanvalle<br \/>\nBron: Phobies and how to overcome them &#8211; Understanding and beating your fears. 2005. James Gardner and Arthur Bell.<\/p>\n<p>Tipes fobies:<br \/>\n1.\u00a0 Agorafobie of engtevrees = enige beperkte area soos hyser, vliegtuig, kas, tonnel, motor, kamer. Lyers bly tuis uit vrees vir angsaanval.<br \/>\n2.\u00a0 Spesifieke fobies = objekte of situasies soos bad, donkerte, vlieg, dans, eet, seks, drink, werk, praat in publiek, slaap, natre\u00ebn, armoede, siekte, hakkel, oudword, skaduwees, treine, spoed, dood, geboorte, urinering, verkragting, jaloesie, ens.<br \/>\n= diere of plante soos insekte, katte, spinnekoppe, paddas, wurms, perde, bome, groente, kieme, muise, miere, slange, luise, seelewe, dierevelle, hoenders, ens.<br \/>\n= emosies of sensasies soos hoogtes, pyn, slaap, verstikking, woede, aanraking, enkellopend, floute, onnetheid, mislukking, liggaamsreuk, ho\u00eb geboue, voorkoms, noutes, lighoofdigheid, lag, koue, skok, homoseksualiteit, beweging, moegheid, geraas, eensaamheid, lig, oorgewig, simmetrie, hitte, droogte, ens.<br \/>\n= items, kleure of middels soos naalde, knoffel, stof, ru\u00efnes, goud, trappies, vleis, spie\u00ebls, chemikalie\u00eb, hande, horlosies, glas, kristal, begraafplase, rekenaars, fietse, gif, metaal, alkohol, motors, wolke, tande, papier, poppe, baarde, pers of geel kleur, die maan of sterre, telefone, teaters, klere, skeermesse, houtitems, ens.<br \/>\n= natuur of omgewing soos wind, vloede, ewigheid, donderweer, ontploffings, swaartekrag, tyd, ryp of dou, daglig, vogtigheid, tornados, nag, re\u00ebn, lopende water, vuur, skaduwees, see, hemel, ens.<br \/>\n= mense of professies soos mans, groepe, gestremdes, vroue, narre, geeste, tandartse, skares, tieners, engele, priesters, bedelaars, stiefmoeders, meisies, bleskoppe, politici, skoonma`s, tiran, vreemdes, ens.<br \/>\n= liggaamsdele en -funksies soos opgooi, siektes, seks, hardlywigheid, semen, neusbloei, voortplantingsorgane, naaktheid, bloed, hipnose, geboorte, o\u00eb, drome, ontbinding, eet, operasies, hare, inspuitings, urinering, ontlasting, inenting, ens.<br \/>\n3.\u00a0 Sosiale fobies = interaksie met mense, prestasie, verleentheid, kommer, praat in publiek. Lyers meng nie met ander mense uit vrees vir angsaanval. Dit is die algemeenste fobie na middelafhanklikheid en depressie.<br \/>\n4.\u00a0 Fobies deur onderliggende angs, bv. vrees vir kieme<\/p>\n<p>Simptome van paniekaanval:<br \/>\nHartkloppings, duiseligheid, naarheid, opgooi, maagwerk, enurese, kortasem, sweet, warm en koue gloede, bewerigheid, borspyne, gil, paniek.<\/p>\n<p>Feite oor angs:<br \/>\nVervang mites en wanpersepsies met realiteit en waarheid:<br \/>\n&#8211;\u00a0 Angs is deel van die menslike ondervinding<br \/>\n&#8211;\u00a0 Angs sal jou nie doodmaak nie: Eerder beskerm en motiveer<br \/>\n&#8211;\u00a0 Die menslike gemoed het `n natuurlike drempel vir angs<br \/>\n&#8211;\u00a0 Identifiseer jou vrese en oorkom dit<br \/>\n&#8211;\u00a0 Hanteer jou verlede, vermy bekommernis oor die toekoms, verander jou lewenstyl<br \/>\n&#8211;\u00a0 Jy kan nie die w\u00eareld verander nie, maar wel jou persepsies en houding<br \/>\n&#8211;\u00a0 Hoe meer jy angs probeer beheer, hoe meer beheer dit jou<br \/>\n&#8211;\u00a0 Angs moenie keuses en besluite bepaal nie<br \/>\n&#8211;\u00a0 Gebruik gereedskap om angs te hanteer<br \/>\n&#8211;\u00a0 Bou selfvertroue deur ondervinding en blootstelling<\/p>\n<p>Basis vir behandeling:<br \/>\nAlmal kan gedagtes en geloof verander, jy kan disfunksionele program uitwis en vervang, jy kan nuwe vaardighede aanleer om angs te hanteer.<br \/>\n&#8211;\u00a0 Fobies begin in die brein, die brein reguleer die liggaam en gemoed, fobies is vanwe\u00c3\u00ab chemiese wanbalans in die brein, soms word vals boodskappe oorgedra, fobies kan geneties oorge\u00earf word<br \/>\n&#8211;\u00a0 Angs\/paniek\/depressie word veroorsaak deur wanbalans in serotonien of do-pamien of norepinefrien, dit neem tyd om te herstel met medikasie soos Pro-zac of Zoloft, alle angsprobleme kan behandel word deur balans te herstel<br \/>\n&#8211;\u00a0 Die temporale lobbe beheer angs en paniek, neuro-transmitters verminder as gevolg van stres, moegheid, pyn, hormone, slaaploosheid, emosies<br \/>\n&#8211;\u00a0 Middels maak die senustelsel meer vatbaar vir fobies, middels versteur slaap en emosionele gesondheid, middels is verslawend en veroorsaak mediese probleme, middels lei tot kinderverwaarlosing en -misbruik<\/p>\n<p>Oorsake van wanbalans in brein:<br \/>\n&#8211;\u00a0 Lewensondervinding soos oorbeskerming, egskeiding, dood, werksverlies<br \/>\n&#8211;\u00a0 Traumatiese gebeure soos misdaad, verlies van ledemaat<br \/>\n&#8211;\u00a0 Persoonlikheidstipe soos histrionies, narsisisties, grensgeval, parano\u00efes<br \/>\n&#8211;\u00a0 Onderliggende buierigheid, angs en gedragsprobleme<br \/>\n&#8211;\u00a0 Ongesonde aktiwiteite en keuses<br \/>\n&#8211;\u00a0 Mediese probleme<br \/>\n&#8211;\u00a0 Oorerwing<br \/>\n&#8211;\u00a0 Spanning van adolessensie, huwelik, werk, armoede<br \/>\n&#8211;\u00a0 Dwelms, alkohol, medikasie<br \/>\n&#8211;\u00a0 Min ondersteuning en gebrekkige vaardighede<\/p>\n<p>Aanleer van fobie:<br \/>\n1. Persoon kry pyn in die bors, televisieprogramme oor hartaanvalle maak hom bekommerd, voel siek, sweterig en lam, soek lys van hartprobleme op internet, raak paniekerig, bel nooddienste, word gehospitaliseer, kry akute angsaanval,<br \/>\nmediese ondersoek, gaan huis toe sonder breedvoerige verduideliking van toe-stand, begin dokters vrees, reageer in paniek met enige verandering in gesond-heid, begin gereelde angsaanvalle kry.<br \/>\n2. Werknemer van 30 het nog nooit gevlieg, eerste vlug in klein, vol vliegtuigie, geen lugre\u00ebling, 15 minute vertraging, baie warm en benoud, bang om laat te kom vir afspraak, begin sweet, trek baadjie uit en haal das af, haal moeilik asem en kry borspyn, kan nie uitkom want trap is reeds weg en deur is toe, kry hart-kloppings en paniekaanval, probeer diep asemhaal, gesig vertrek, sien rooi spikkels van ho\u00eb bloeddruk, kop wil ontplof, naar, lighoofdig, alles sweef, kal-meer eers na landing, neem bus terug huis toe, gaan vir kognitiewe gedrags-terapie en mediese ondersoek, leer in fases om weer in stilstaande vliegtuig te sit en te ontspan, spandeer tyd by lughawe, lees op oor veiligheidsmaatre\u00ebls, bespreek gevoelens met dokter en sielkundige, neem kalmeerpil, vlieg in groot vliegtuig met lugre\u00ebing.<\/p>\n<p>Tipes paniek-siektes:<br \/>\nAlgemene angs, paniek-aanvalle, akute stres, post-traumatiese stres, obses-sief-kompulsiewe persoonlikheid, anoreksie, bulimie, hipokondries, hare uittrek,<br \/>\nselfbesering, voorkomsveranderings, hormonale wanbalans.<\/p>\n<p>Oorsake van depressie:<br \/>\nEetlusprobleme, psigomotoriese gestremdheid, moegheid, slaapprobleme, selfmoordneigings, skuldgevoelens en waardeloosheid, verloor belangstelling in plesier, probleme om te dink, te konsentreer en besluite te neem.<\/p>\n<p>Wie is geneig om fobies te ontwikkel:<br \/>\nMense met `n familiegeskiedenis van fobies, kinderverwaarlosing en -mishan-deling, kinders met swak ouers, dwelms, trauma, spanning, geestes-siekte, swak gesondheid, pyn, moegheid, eet- en slaapprobleme.<\/p>\n<p>Behandeling van fobies:<\/p>\n<p>Mediese ondersoek:<br \/>\n&#8211;\u00a0 Toets kliere, suiker, kalsium, hart, brein, dwelms, gewasse, ruggraat<br \/>\n&#8211;\u00a0 Verwys na spesialis soos kardioloog, neuroloog, psigiater, endokrinoloog<br \/>\n&#8211;\u00a0 Gee medikasie volgens behoeftes van neuro-transmitters<\/p>\n<p>Berading, psigo-terapie, kognitiewe gedragsterapie:<br \/>\n&#8211;\u00a0 Stel vlak van opvoeding en opleiding vas, beroep<br \/>\n&#8211;\u00a0 Verhoudingsprobleme<br \/>\n&#8211;\u00a0 Familiegeskiedenis<br \/>\n&#8211;\u00a0 Trauma en spanning<br \/>\n&#8211;\u00a0 Fisiese simptome<br \/>\n&#8211;\u00a0 Gevoelens en emosies<br \/>\n&#8211;\u00a0 Vorige behandeling<\/p>\n<p>Terapie:<br \/>\n&#8211;\u00a0 Los inhibisies op, maak vrese minder sensitief, verhoog selfvertroue<br \/>\n&#8211;\u00a0 Leer tegnieke om stres te hanteer<br \/>\n&#8211;\u00a0 Doen rollespelle om sosiale vaardighede te leer<br \/>\n&#8211;\u00a0 Geleidelike blootstelling aan snellers<br \/>\n&#8211;\u00a0 Toepaslike medikasie<br \/>\n&#8211;\u00a0 Hanteer wan-interpretasies, skewe persepsies, abnormale geloof bv. ek het geen beheer oor my angs nie, ek is vasgevang, my angs gaan tot `n katas-trofe lei, ek is swak en kwesbaar, ek moet perfek wees<br \/>\n&#8211; Blootstellingsterapie: Verleer gedrag wat angs veroorsaak<br \/>\n&#8211;\u00a0 Sosiale vaardighede: Leer hoe om in sekere situasies op te tree<br \/>\n&#8211;\u00a0 Gesins- en groepsterapie: Doen rollespelle, ons teen probleem<br \/>\n&#8211;\u00a0 Woedebeheer: Hersien verwagtinge, ontspan fisies, reageer rasioneel<\/p>\n<p>Angs gereedskapskis:<br \/>\n&#8211;\u00a0 Dieet: Geen kaffe\u00efen, alkohol, suiker, vet, rys, graan, meel<br \/>\nEet baie vars vrugte en groente, volgraan, bone, maer vleis<br \/>\nNeem vitamine-aanvullings<br \/>\n&#8211;\u00a0 Positiewe gedagtes: Fokus op sterkpunte, leer uit stresvolle situasies, skep groei-geleenthede, kies om die positiewe in elke situasie raak te sien, aanvaar dit wat jy nie kan verander nie, leer om te vergewe, lewe vandag<br \/>\n&#8211;\u00a0 Verander jou uitkyk en interpretasie<br \/>\n&#8211;\u00a0 Neem beheer oor en bou selfvertroue<br \/>\n&#8211;\u00a0 Be\u00ebindig negatiewe verhoudings<br \/>\n&#8211;\u00a0 Bestuur jou tyd suksesvol<br \/>\n&#8211;\u00a0 Leef binne jou begroting en moenie skuld maak nie<br \/>\n&#8211;\u00a0 Doen daaglikse oefeninge en joga<br \/>\n&#8211;\u00a0 Mediteer in die Woord van God<br \/>\n&#8211;\u00a0 Wees dankbaar vir jou se\u00ebninge<br \/>\n&#8211;\u00a0 Slaap genoeg<br \/>\n&#8211;\u00a0 Ontwikkel roetine: Slaaptyd, etenstyd, oefening, rus<br \/>\n&#8211;\u00a0 Woon ondersteuningsgroepe by<br \/>\n&#8211;\u00a0 Visualiseer sukses en geluk<br \/>\n&#8211;\u00a0 Beheer outomatiese liggaamsfunksies<br \/>\n&#8211;\u00a0 Oorweeg natuurlike geneesmiddels soos homopatie, akupunktuur, naturopatie, Chinese medisyne, kruie, aromaterapie<br \/>\n&#8211;\u00a0 Gebruik terapie\u00c3\u00ab soos musiek, troeteldier, humor, water, massering, hipnose, asemhaling, gebed.<\/p>\n<p>Re\u00ebls:<br \/>\nStaan rustig op, gaan slaap vroeg, beperk take, leer om nee te s\u00ea, versprei take, delegeer, vereenvoudig die lewe, leef een dag op `n slag, lewe binne jou begroting, vermy skuld, bly soms stil, hou ekstra stel nooditems soos sleutels, geniet die lewe, doen oefening, eet reg, lag baie, vergewe ander, doen goeie dinge, wees dankbaar en nederig, hou van jouself, geniet ander se sukses.<\/p>\n<p>Uitfassering van fobie:<br \/>\nAanvaar die fobie, maak doktersafspraak, identifiseer prim\u00eare vermydingsge-drag, selfmedikasie, bepaal effek van fobie op jou lewe, bepaal oorsake, bepaal oorsake van spanning, wat vererger die fobie, gebruik gereedskap, verander lewenstyl, fokus op jou sterkpunte, volg professionele persone se aanbevelings, bepaal hoekom jy die fobie wil oorkom, praat met jouself.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ANGSAANVALLE Lesing gehou te CAD De Tijger op 24 Mei 2010 om 1900 deur dr. Johan du Toit op versoek van lede [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-540","page","type-page","status-publish","hentry"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Angsaanvalle - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Angsaanvalle - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"ANGSAANVALLE Lesing gehou te CAD De Tijger op 24 Mei 2010 om 1900 deur dr. Johan du Toit op versoek van lede [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/angsaanvalle\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/angsaanvalle\\\/\",\"name\":\"Angsaanvalle - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2016-12-12T13:54:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/angsaanvalle\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/angsaanvalle\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/angsaanvalle\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Angsaanvalle\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/\",\"name\":\"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\",\"description\":\"CAD - Oorkom afhanklikheid\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Angsaanvalle - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Angsaanvalle - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","og_description":"ANGSAANVALLE Lesing gehou te CAD De Tijger op 24 Mei 2010 om 1900 deur dr. Johan du Toit op versoek van lede [&hellip;]","og_url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/","og_site_name":"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/","url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/","name":"Angsaanvalle - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/#website"},"datePublished":"2016-12-12T13:54:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/angsaanvalle\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Angsaanvalle"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/","name":"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","description":"CAD - Oorkom afhanklikheid","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/540","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=540"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/540\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":542,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/540\/revisions\/542"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=540"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}