{"id":479,"date":"2016-12-06T15:50:15","date_gmt":"2016-12-06T13:50:15","guid":{"rendered":"http:\/\/www.cad.org.za\/afr\/?page_id=479"},"modified":"2023-11-01T14:18:19","modified_gmt":"2023-11-01T12:18:19","slug":"nuus","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/","title":{"rendered":"Nuus"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"479\" class=\"elementor elementor-479\">\n\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-88807ab elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"88807ab\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-50 elementor-top-column elementor-element elementor-element-3d001fe\" data-id=\"3d001fe\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-fab7832 elementor-widget elementor-widget-heading\" data-id=\"fab7832\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"heading.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t<h2 class=\"elementor-heading-title elementor-size-default\">Kersboodskap 2022<\/h2>\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-e9e0e3e elementor-align-center elementor-widget elementor-widget-button\" data-id=\"e9e0e3e\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"button.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-button-wrapper\">\n\t\t\t\t\t<a class=\"elementor-button elementor-button-link elementor-size-sm\" href=\"https:\/\/www.cad.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Kersboodskap-2022.pdf\">\n\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-content-wrapper\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-text\">Laai af<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/a>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-50 elementor-top-column elementor-element elementor-element-de28f45\" data-id=\"de28f45\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-311103d elementor-widget elementor-widget-heading\" data-id=\"311103d\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"heading.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t<h2 class=\"elementor-heading-title elementor-size-default\">Paasboodskap 2023<\/h2>\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-1e206c1 elementor-align-center elementor-widget elementor-widget-button\" data-id=\"1e206c1\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"button.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-button-wrapper\">\n\t\t\t\t\t<a class=\"elementor-button elementor-button-link elementor-size-sm\" href=\"https:\/\/www.cad.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Paasfees2023.pdf\">\n\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-content-wrapper\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-text\">Laai af<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/a>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-60187a0e elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"60187a0e\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-5863a571\" data-id=\"5863a571\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-263fc87d elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"263fc87d\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-647\" src=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap.jpg\" alt=\"\" width=\"1587\" height=\"2124\" srcset=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap.jpg 1587w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap-224x300.jpg 224w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap-768x1028.jpg 768w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap-765x1024.jpg 765w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap-830x1111.jpg 830w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap-230x308.jpg 230w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap-350x468.jpg 350w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap-480x642.jpg 480w\" sizes=\"(max-width: 1587px) 100vw, 1587px\" \/>\r\n\r\n&nbsp;\r\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" class=\"wp-image-189 aligncenter\" src=\"http:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/11\/index.jpeg\" alt=\"CADLogoOld\" width=\"101\" height=\"141\" \/><\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size: 18pt;\"><strong>Paasfees 2018<\/strong><\/span><\/p>\r\n<img decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-631 size-medium\" src=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/03\/paasfees-217x300.jpg\" alt=\"\" width=\"217\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/03\/paasfees-217x300.jpg 217w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/03\/paasfees-230x318.jpg 230w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/03\/paasfees-350x483.jpg 350w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/03\/paasfees.jpg 360w\" sizes=\"(max-width: 217px) 100vw, 217px\" \/>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-size: large;\">Waarom is die kerke met Kersfees oorvol, maar met Paasfees is die opkoms ooglopend drasties minder? Selfs by vakansie plekke is drie dienste op Kersdag soms nie genoeg om al die mense te akkomodeer nie. Is Jesus se kruisdood en opstanding nie van groter belang as Sy geboorte nie? Dalk is dit omdat Kersdag<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-size: large;\">net een uur van ons vra maar Paasfees te veel ure van ons tyd opneem: Donderdagaand, Goeie Vrydag, (party maal nog Saterdag ook!), Sondagoggend en \u2013aand en dalk Maandag oggend nog `n uur!<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-size: large;\">Ek wil nie melodramaties raak nie, maar het Jesus nie die hemel verruil vir `n bedorwe aarde om in ons plek `n dienskneg te word nie? Het Hy nie verwerping en die uitlag van sy eie mense namens ons verdra nie. Het Hy nie in ons plek die vernedering van 39 houe met `n kats geneem en uiteindelik naak aan `n kruis vir ons sonde-gemors en van God verlate gesterf nie? Is sit dan te veel gevra dat ons tydens Paasnaweek `n paar dienste bywoon? Hy het Sy alles vir ons gegee! Kom ons bewys ons dankbaarheid hierdie Paasnaweek en nooi mense met ons saam om Hom te gaan loof en prys vir dit wat ons, sonder verdienste, van Hom ontvang het.<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-size: large;\">Maandag kan ons jubel en juig want Jesus het waarlik opgestaan. Hy het die satan en die dood oorwin en laat ons toe om saam met Hom die oorwinning te vier! Ons is vol vreugde wanneer ons sportspan `n oorwinning behaal het en spog by almal wat wil luister daaroor. Ons verkondig: \u201cOns het gewen!\u201d Al het ons self nie gespeel nie is dit nog steeds ons oorwinning. Dieselfde met Jesus Christus wat die oorwinning aan die kruis op Golgota behaal het. Ons wat Hom aangeneem het as Saligmaker en Verlosser mag dit uit jubel: \u201cOns het gewen!\u201d Nou moet ons dit ook aan almal wat wil luister gaan vertel van die grootste oorwinning wat ooit op aarde behaal is!<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-size: large;\">`n Gese\u00ebnde Jesusfees word aan al ons lede en hul dierbares toegebid.<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-size: large;\">Ren\u00e9 Combrinck <\/span><\/p>\r\n&nbsp;\r\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size: 18pt;\">Nuwejaarsboodskap 2018<\/span><\/p>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">Ons kan met groot verwagtinge uitsien na die jaar wat voorl\u00ea! Jesus Christus het deur Sy liefde en genade vir ons die regverkry om as `n 18A organisasie by die Ontvangergeregistreerte word. Nou kan ons die publiek en besighedenader om vir ons\u00a0 tot 10% van hul belasbareinkomste aftestaan, wat hulle dan van hul inkomste kan aftrek wanneer hulbelasting bereken word. In ruil vir `n donasie, kry hulle `n goeie voordeel.<\/span>\r\n\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">Vir die eerste keer in jare kan ons die doelwitte wat ons so graag wou bereik, nou `n werklikheid maak. Met die fondse wat gaan inkom, sal ons eerstens onganiseerders in al die provinsies aanstel. Almal weet dat die CAD weens `n tekort aan fondse nie naastenby die werk kon doen waarvoor ons gerat is nie.Ons kan daarom uitsien na `n jaar vol moontlikhede wat ons slegs kan bereik deur die toewyding van ons lede en die genadige leiding en bystand van Jesus Christus. Dit is ook die jaar waarin ons konferensie aangebied gaan word. Bid asbvir Noordelikes wat dit in September gaan aanbied!<\/span>\r\n\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">Ek en van my kleinkinders het in die vakansiena The Lion King DVD gekyk. Die fliek hou vir ons as volgelingevan Jesus `n belangrike les in. Toe die koning sterf nadat sy broer Scar hom nie wou help nadat hy (Mufasa) sy seun (Simba) gered het nie, het Scar die jongleeutjie verkwalik vir sypa se dood. Simba het die leuen geglo en weggehardloop. Hy het nie besef dat hy na sy pa se dood die koning geword het nie! Gebeur dit nie ook maar met ons dat ons nie altyd besef dat Hy wat in ons is groter is as enige uitdaging of probleem is nie? Ons is Koningskinders!<\/span>\r\n\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">Kom ons gaan hierdie jaar in met die wete dat al gebeur wat ookal met ons, of hier om ons,\u00a0 kan ons vashou aan Ps. 91:7. \u201cAl val daarduisende langs jou, tienduisende by jou, vir jou sal niks tref nie.\u201d Voorspoed \u201cGospel\u201d? Nee, geloof in al sy glorie!<\/span>\r\n\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">`n Voorspoedige 2018 word aan al ons lede en hul gesinne toegewens.<\/span>\r\n\r\n&nbsp;\r\n\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">Ren\u00e9 Combrinck<\/span>\r\n\r\n&nbsp;\r\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size: 14pt;\"><strong>Kersfees 2017<\/strong><\/span><\/p>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">\u201cVir ons is `n Seun gebore, aan ons is `n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors.\u201d Jes. 9:5 \u2013 6.<\/span>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\"> Die geboorte van ons Saligmaker en Verlosser wat die ewige lewe vir ons kom verseker het! Hierdie wonderlike nuus is nie eerstens aan konings en heersers gebring nie, maar aan eenvoudige herders. Jesus was ook in sy aardse bestaan nie deur belangrike en vername mense be\u00efndruk nie. Hy het verkies om vissermanne en tollenaars op te lei om Sy grootste boodskap wat ooit aan die mens gebring sou word, te gaan vertel. Selfs met Sy opstanding het Hy `n vrou, wat nie in daardie tyd hoog geag is nie, met di\u00e9 belangrike boodskap na Sy disippels gestuur. Die eerste persoon aan wie Hy Homself as die Christus geopenbaar het, was `n Samaritaanse vrou!<\/span>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\"> Al hierdie gebeure het Jesus gekies om vir ons elkeen te laat verstaan dat niemand te eenvoudig of te arm of te minderwaardig is om in Sy koningkryk te dien nie. Hy soek nie \u201cable\u201d mense om Sy goeie nuus aan die w\u00eareld te verkondig nie. Hy soek \u201cavailable\u201d mense wie Hy kan gebruik. Indien ons bereid is om in Sy diens te staan, vra Hy dat ons sal aanmeld by die geleenthede wat alreeds by die kerke besk<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright wp-image-604\" src=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/12\/Jesus.png\" alt=\"Jesus Shadow\" width=\"172\" height=\"164\" srcset=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/12\/Jesus.png 358w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/12\/Jesus-300x285.png 300w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/12\/Jesus-230x218.png 230w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/12\/Jesus-350x332.png 350w\" sizes=\"(max-width: 172px) 100vw, 172px\" \/>ikbaar is. Gooi jou volle gewig in en kyk hoe Hy jou gaan gebruik.<\/span>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\"> Laat hierdie Kersfees ons herinner dat Hy dit nie te vernederend geag het om die hemel vir die aarde te verruil, sodat ons gered kan word nie. Kom ons volg Sy voorbeeld en reik uit in hierdie mooi tyd na hulle op wie die w\u00eareld sy rug gedraai het.<\/span>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\"> `n Gese\u00ebnde Kersfees word aan al ons lede en hul gesinne toegewens!<\/span>\r\n\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">Ren\u00e9 Combrinck<\/span>\r\n\r\n&nbsp;\r\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size: 14pt;\">Dit is weer lente<\/span><\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size: 14pt;\">Namakwaland is besig om in die mooiste kleureprag omskep te word. Die pragtigste blomme wat skielik hul opwagting maak, sonder dat `n mens se hand hul geplant het! Jesus gee vir ons`n klein kykie van wat ons eendag in die hemel sal sien. Al kan ons dit nie met die hemelse prag vergelyk nie, maak dit ons opgewonde wanneer ons besef dat dit wat ons nou sien `n miljoen keer mooier in die hemel gaan wees!<\/span>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">Lentetyd is ook die liefdestyd. Daar is iets in die lug wat jou meer romanties laat voel as enige ander tyd van die jaar. Mense vier die koms van die lente met die vervraaing van hul blyplekke en selfs by die werkplekke sien jy die mooiste blomme. Wil jy `n meisie of jou vrou be\u00efndruk? Gee vir haar blomme en kyk wat gebeur!<\/span>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">Ek is tans in Ierland. In hul strate is daar oral groot houers met die mooiste blomme wat aan die pale langs die pad gehang is. `n See van blommeprag! Dit is so mooi dat ek aanvanklik gedink het dit is mens gemaakte blomme. Maar as jy daaraan vat besef jy dit is skeppings van Jesus Christus wat vir ons gegee is om te geniet. `n Teken van sy onvoorwaardelike liefde vir ons, al verdien ons dit nie.<\/span>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">Kom ons by die CAD vier hierdie lente met `n nuwe intieme verhouding met Jesus. Hy het in Sy woord belowe dat as ons dit doen Hy vir ons `n vrede en vreugde sal gee wat alle verstand te bowe sal gaan!<\/span>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\">`n Gese\u00ebnde lentetyd word aan al ons lede en hul gesinne toegewens.<\/span><\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size: 14pt;\">Ren\u00e9 Combrinck<\/span><\/p>\r\n&nbsp;\r\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size: 18pt;\">Boodskap vir 2017<\/span><\/p>\r\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-size: 14pt;\">Die jaar wat vir ons voorl\u00ea wat nie glo aan wat \u201cdie sterre voorspel\u201d nie, kan dit met groot verwagtinge aanpak omdat ons weet ons Leier, Jesus Christus bepaal hoe dit sal verloop.<\/span><\/p>\r\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-size: 14pt;\"> Hy het self in Lukas 11:13 ges\u00ea: \u201cAs julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee \u2013 die Vader in die hemel nog meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir di\u00e9 wat vra.\u201d<\/span><\/p>\r\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-size: 14pt;\"> Ons kan hierdie jaar aanpak met die wonderlike wete dat Jesus ons deur hierdie jaar sal dra en ons sal wys wat ons kan doen om die CAD meer relevant te maak.<\/span><\/p>\r\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-size: 14pt;\"> Dr Caroline Leaf skryf in haar boek: Maak `n kopskuif: \u201cSoos wat jy dink, so is jy\u201d. Die Woord s\u00ea in Rom. 12:2: \u201cLaat julle lewe verander deur julle denke te vernuwe\u201d. Die boodskap is duidelik: As ons negatief is (deur ons denke en dit wat ons spreek) dan sluit ons die hemel volgens Matt. 16:19 toe en sal daar nie vooruitgang in die CAD wees nie!<\/span><\/p>\r\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-size: 14pt;\"> Kom ons vra Jesus om ons te help om in hierdie jaar positiewe dinge oor die CAD te dink en te spreek. Verwyder negatiewe gedagtes soos: die CAD is maar net `n deurgangshuis waar mense sober word en dan verdwyn, of ons sukkel omdat ons min fondse ontvang en nie kan doen wat noodsaaklik is nie, ens. Raak positief en vertel aan almal dat hierdie di\u00e9 jaar is waar alles wat ons nog graag in die CAD wou doen, met die hulp van Jesus Christus gaan gebeur. Wees opgewonde omdat ons Leier, Jesus, tot alles in staat is en as ons in geloof vra, belowe Hy dat ons dit sal verkry.<\/span>\r\n<span style=\"font-size: 14pt;\"> `n Gese\u00ebnde 2017 word aan almal toegewens.<\/span><\/p>\r\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"font-size: 14pt;\">Ren\u00e9 Combrinck<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" wp-image-43 aligncenter\" src=\"http:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/11\/CADLogTransTxtblu1.png\" alt=\"CAD Logo\" width=\"189\" height=\"125\" srcset=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/11\/CADLogTransTxtblu1.png 332w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/11\/CADLogTransTxtblu1-300x199.png 300w, https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2016\/11\/CADLogTransTxtblu1-230x152.png 230w\" sizes=\"(max-width: 189px) 100vw, 189px\" \/><\/p>\r\n<p class=\"western\" align=\"CENTER\"><span style=\"font-family: Verdana,serif;\"><u><b>Christusfees 2016<\/b><\/u><\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-family: Verdana,serif;\">Kom ons jubel en juig oor die grootste gebeurtenis wat nog ooit in die w\u00eareld plaasgevind het: God het uit liefde vir ons, Sy kosbaarste geskenk in Jesus Christus gegee!<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-family: Verdana,serif;\">Jesus was gewillig om Sy Hemelse status op te offer om vir ons, wat Hom aangeneem het as Saligmaker en Verlosser, vir ewig van die sondelas te kom verlos. Al het Hy geweet wat dit sou kos om die volmaakte offer te word, het Hy nie teruggedeins vir die prys wat Hy daarvoor moes betaal nie. Die pyn wat Hy moes ly, die bespotting wat Hy moes dra, die verwerping wat Hy moes beleef, kon nie opweeg teenoor Sy alles oorheersende liefde vir ons nie. Om ons vry te maak van die sonde, vir ons die vyand en die dood aan die kruis op Golgota te vernietig sodat ons vir ewig saam met Hom in die hemel kan woon, was Sy grootste en enigste doel hier op aarde.<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><a name=\"_GoBack\"><\/a><span style=\"font-family: Verdana,serif;\">Kom ons jubel en juig op 25 Desember oor die koms van Jesus Christus, Weet verseker Hy het na die aarde toe gekom sodat niemand verlore hoef te gaan nie, maar vir ewig kan lewe. (Joh. 14:16)<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-family: Verdana,serif;\">Ons feesvierings moet Hom eer en verheerlik en daarom nie met uitspattighede of \u2018n oormaat van alkohol of dwelms gepaard gaan nie. Wees dankbaar vir wat Jesus vir jou onverdiend gedoen het en vertel dit aan almal sodat die mensdom die ware betekenis van Kersfees kan verstaan.<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\">\u2018<span style=\"font-family: Verdana,serif;\">n Gese\u00ebnde Christusfees word aan al ons lede en hul families toegewens.<\/span><\/p>\r\n<p class=\"western\"><span style=\"font-family: Verdana,serif;\">Ren\u00e9 Combrinck<\/span><\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kersboodskap 2022 Laai af Paasboodskap 2023 Laai af &nbsp; Paasfees 2018 Waarom is die kerke met Kersfees oorvol, maar met Paasfees is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page-templates\/page_fullwidth.php","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-479","page","type-page","status-publish","hentry"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Nuus - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Nuus - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Kersboodskap 2022 Laai af Paasboodskap 2023 Laai af &nbsp; Paasfees 2018 Waarom is die kerke met Kersfees oorvol, maar met Paasfees is [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-11-01T12:18:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap.jpg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/nuus\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/nuus\\\/\",\"name\":\"Nuus - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/nuus\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/nuus\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/wp-content\\\/uploads\\\/sites\\\/3\\\/2018\\\/11\\\/Kersboodskap.jpg\",\"datePublished\":\"2016-12-06T13:50:15+00:00\",\"dateModified\":\"2023-11-01T12:18:19+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/nuus\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/nuus\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/nuus\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/wp-content\\\/uploads\\\/sites\\\/3\\\/2018\\\/11\\\/Kersboodskap.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/wp-content\\\/uploads\\\/sites\\\/3\\\/2018\\\/11\\\/Kersboodskap.jpg\",\"width\":1587,\"height\":2124},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/nuus\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/\",\"name\":\"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\",\"description\":\"CAD - Oorkom afhanklikheid\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Nuus - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Nuus - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","og_description":"Kersboodskap 2022 Laai af Paasboodskap 2023 Laai af &nbsp; Paasfees 2018 Waarom is die kerke met Kersfees oorvol, maar met Paasfees is [&hellip;]","og_url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/","og_site_name":"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","article_modified_time":"2023-11-01T12:18:19+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap.jpg","type":"","width":"","height":""}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/","url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/","name":"Nuus - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap.jpg","datePublished":"2016-12-06T13:50:15+00:00","dateModified":"2023-11-01T12:18:19+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2018\/11\/Kersboodskap.jpg","width":1587,"height":2124},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/nuus\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/","name":"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","description":"CAD - Oorkom afhanklikheid","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/479","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=479"}],"version-history":[{"count":26,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/479\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":856,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/479\/revisions\/856"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=479"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}