{"id":313,"date":"2016-11-21T16:38:47","date_gmt":"2016-11-21T14:38:47","guid":{"rendered":"http:\/\/www.cad.org.za\/afr\/?page_id=313"},"modified":"2016-12-12T15:16:59","modified_gmt":"2016-12-12T13:16:59","slug":"getuienis-linda-lourens","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/","title":{"rendered":"Getuienis Linda Lourens"},"content":{"rendered":"<h4>GETUIENIS: LINDA LOURENS<\/h4>\n<p>Soos die gesegde lui:\u00a0 &#8220;Meng jou met die semels&#8221;\u009d Nee, kom ek trek my woorde terug, want ek het wonderlike vriende in die verlede gehad &#8211; ons was net almal &#8220;onkundig&#8221;. Hoekom s\u00ea ek so?\u00a0 Vrydag was altyd Drinkdag. Dit was &#8216;n dag waarna ons baie uitgesien het. Ek self kon naderhand nie wag vir Vrydag om aan te breek nie&#8230;<\/p>\n<p>Drinkdag het sommer hier teen 12 uur op &#8216;n Vrydag reeds begin en dan aangegaan &#8211; soms tot na middernag. So het ons van die een kroeg en dansplek na die volgende gekuier. Saterdae het ek dan uitgesien na 10 uur, want dan &#8220;was die vliegtuig mos oor\u201c &#8211; dan is die eerste bier oopgemaak. Nodeloos om te s\u00ea was die res van die naweek dan nutteloos en gemors. Menigte kere kon ek nie eens onthou watter pad ek huis toe gery het nie. Vandag kan ek net die Here prys vir Sy wonderlike genade en beskerming oor my omdat ek net nooit &#8216;n ongeluk gemaak of veroorsaak het nie. &#8216;n &#8220;Joint&#8221; (dagga) saans het my slaappil geword.<\/p>\n<p>Die dag toe ek SELF besef het dat drank en dagga vir my &#8216;n probleem is en dat dit werklik geen goeie gevolge vir my inhou nie, het ek my hand na God uitgestrek: &#8220;Help my asseblief, Here, want alleen kan ek nie!&#8221;.\u009d Ek het Jesus as my Verlosser en Saligmaker aangeneem en my lewe het handomkeer verander. Vir die afgelope paar jare is my dagboek reeds vir elke Maandagaand uitgeboek. Ek het ook betrokke geraak by die CAD (Christelike Afhanklikheidsdiens). Die CAD se ondersteuningsgroepe kom weekliks regoor die land bymekaar.<\/p>\n<p>Ek weet hoe moeilik dit is om daardie berg alleen uit te kom, daarom wil ek jou aanmoedig om deel te word van die CAD of selfs &#8216;n CAD ondersteuningsgroep te begin. Gee JY die eerste tree, Jesus ken jou hart, Hy sal jou bystaan. Die CAD maak dit net makliker. Tussen di\u00e9 mense voel jy dadelik tuis, hier kan jy jou moeilike tye met ander wat regtig verstaan deel.\u00a0 Die CAD is die plek waar mense omgee vir JOU en die mense naby aan jou.<\/p>\n<p>Hoekom nie vandag die besluit neem om &#8216;n sober en vredevolle toekoms in te gaan nie? Jy IS &#8216;n uitverkorene wat ander kan help om &#8216;n sober lewe te lei. Onthou:\u00a0 Niks is by Jesus onmoontlik nie!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Jesus liefde<\/p>\n<p>Linda Lourens<\/p>\n<p>Voorsitter:\u00a0 CAD Jakaranda<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>GETUIENIS: LINDA LOURENS Soos die gesegde lui:\u00a0 &#8220;Meng jou met die semels&#8221;\u009d Nee, kom ek trek my woorde terug, want ek het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":281,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-313","page","type-page","status-publish","hentry"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Getuienis Linda Lourens - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Getuienis Linda Lourens - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"GETUIENIS: LINDA LOURENS Soos die gesegde lui:\u00a0 &#8220;Meng jou met die semels&#8221;\u009d Nee, kom ek trek my woorde terug, want ek het [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-12-12T13:16:59+00:00\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/testimonies\\\/getuienis-linda-lourens\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/testimonies\\\/getuienis-linda-lourens\\\/\",\"name\":\"Getuienis Linda Lourens - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2016-11-21T14:38:47+00:00\",\"dateModified\":\"2016-12-12T13:16:59+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/testimonies\\\/getuienis-linda-lourens\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/testimonies\\\/getuienis-linda-lourens\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/testimonies\\\/getuienis-linda-lourens\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Getuienisse\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/testimonies\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Getuienis Linda Lourens\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/\",\"name\":\"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens\",\"description\":\"CAD - Oorkom afhanklikheid\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.cad.org.za\\\/afr\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Getuienis Linda Lourens - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Getuienis Linda Lourens - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","og_description":"GETUIENIS: LINDA LOURENS Soos die gesegde lui:\u00a0 &#8220;Meng jou met die semels&#8221;\u009d Nee, kom ek trek my woorde terug, want ek het [&hellip;]","og_url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/","og_site_name":"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","article_modified_time":"2016-12-12T13:16:59+00:00","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/","url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/","name":"Getuienis Linda Lourens - CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/#website"},"datePublished":"2016-11-21T14:38:47+00:00","dateModified":"2016-12-12T13:16:59+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/getuienis-linda-lourens\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Getuienisse","item":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/testimonies\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Getuienis Linda Lourens"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/","name":"CAD - Christelike Afhanklikheidsdiens","description":"CAD - Oorkom afhanklikheid","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/313","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=313"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/313\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":520,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/313\/revisions\/520"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/281"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.cad.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=313"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}