Christelike
Afhanklikheidsdiens (CAD)
|
|
|
|
1.1 Skakel eerstens met die rehabilitasie sentrum en stel die volgende vas : A) Vroegste datum wat hy/sy opgeneem kan word. B) Die sentrum se praktyk no. C) Dokter se praktyk no. D) Kode vir opname 1.2 Hou die volgende besonderhede van die persoon byderhand :
B) Geboortedatum C) Rehabilitasie sentrum se naam en praktyk no. D) Dokter se praktyk no. E) Kode vir opname F) Datum wanneer persoon opgeneem kan word 1.3 Skakel die mediese fonds en vra vir ’n opname goedkeuringsno. Die bogenoemde vrae in punt 2 sal nou aan u gevra word en ’n goedkeurings no sal aan jou gegee word. 1.4 Skakel weer die rehabilitasie sentrum en bespreek ’n plek vir die persoon. Die volgende vrae sal aan jou gevra word:
B. Waaraan die persoon verslaaf is C. Persoon se ouderdom en geboorte datum D. Naam van mediese fonds E. Geskiedenis van behandeling wat persoon al deurloop het. F. Watter medikasie, indien enige wat hy tans gebruik. Die opname is dan goedgekeur en die sentrum sal verdere inligting verskaf.
2.1.
Enige persoon kan gratis na ’n rehabilitasie sentrum verwys word deur die
staat. Hulle betaal dan vir al die kostes U gaan na die hof en meld die saak by die klerk van die hof aan en versoek ’n ondersoek in terme van wet 20 van 1990. 2.2 U benodig die volgende inligting van die persoon : A. Persoon se volle naam, van en id nr. B. Ouderdom C. Fisiese adres waar die persoon hom bevind D. Waaraan die persoon verslaaf is. 2.3 Jy sal dan gevra word om ’n beëdigde verklaring te onderteken. 2.4 Die verklaring sal dan na ’n maatskaplike werker gestuur word, wie ’n verslag sal opstel nadat die saak ondersoek is.
2.5
Die verslag word na die hof gestuur en as daar bevind word dat die
persoon ’n alkohol/dwelm probleem het, verwys die
NB : dit is nie ’n kriminele saak wat teen die persoon geopen
word nie. Jy hoef daarom nie bekommerd - o o o - |
|
|