cat_framed

Ons het ‘n spesiale nuusbrief hier by die CAD vir kinders wie se ouers ‘n drankprobleem het.

Wil jy ook graag so ‘n nuusbrief ontvang?

Stuur vir ons ‘n briefie met jou adres en ons sal sorg dat jy een van ons pos-pêlle word.

Pos Adres:
Katastrofes
Tonerstraat 54
Parow-Oos, 7500

Ons e-pos adres is:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

En as jy ons miskien wil bel, hier is ons telefoonnommer: (021) 930 4472/3

Die heel maklikste is om die onderstaande gesiggie te kliek en die vormpie wat dan verskein in te vul, wat sommer onmiddelik aan ons gestuur word.
Kontak ons



Kliek hier om te lees!

 

CAD Nuusbrief

CAD Memo


Receive HTML?

J!Analytics